The metal’s band revelatory new record crosses genres and styles, effortlessly combining seemingly incompatible subgenres. Bandcamp Album of the Day Apr 26, 2024
supported by 6 fans who also own “DIMENSIONAL DECADENCE”
Iets yslik het met die kollektiewe hart van Finland gebeur, want die aantal melodiese oomblikke wat tyd se grense oorskry uit hierdie klein nasie gaan my verstand te bowe. Die onvergeetlike hartstog van die riffs is wat die slang met stert in bek oor en oor deur my gedagtes laat rol. Dis donners mooi. --LD XUL//EXCELSI